Oneweredige Verspreiding: Groep 11 In die jagters en versamelaars era het mense getrek agter hulpbronne aan, op soek na kos en water. Deesdae met die tegnologie wat so gevorder is hoef mense nie meer agter kos aan te trek nie, maar mense trek nou agter werk en meer geld aan. Verstedeliking het 'n groot inpak op die omgewing. Al hoe meer mense trek na die stede toe vir werk en 'n beter inkomste om so 'n beter lewens standaard te handhaaf. Dit beteken dat dat die produsente in daar die omgewing meer voedsel moet produseer vir die mense. Die versoek van 'n grooter produksie sit druk op die produsente asook die omgewing, die hulpbronne is skaars en kan moontlik uitgeput word. Verder kan produsente meer geld verdien waneer hul produkte uitgevoer word na ryk lande toe. Die gevolg daarvan is dat arm lande 'n tekort het aan voedsel. Ryk lande gebruik hul eie hulpbronne en daarna buit hulle arme lande uit om so nog hulpbronne te kan kry. Dit lei na verdere oneweredige verspreiding, nie net van mense nie maar ook hulpbronne. I.Swanepoel E.van der Merwe A.La Grange
Bevolkingsgroei: Veral van toepassing op SA en ander Afrika- lande, asook meeste ander arm lande. In sommige inheemse kulture word die hoeveelheid kinders wat 'n man en vrou het, gesien as 'n vorm van rykdom en dit sou wel so gewees het, mits die familie genoeg geld gehad het om al hul kinders skool enuniversiteit toe te stuur vir 'n goeie opvoeding en sodoende bemagtig om deel te wees van 'n groeiende ekonomie en 'n positiewe bydrae te lewer. Dogters word egter gesien as toekomstige "lobola" inkomste en seuns as manne wat die spreekwoordelike spies kan oorneem wanneer die vader se hand nie meer sterk is nie en daar word verwag dat die kinders sal omsien na die ouers op hul oudag. Meeste van hierdie kinders kom egter nooit uit die heel onderste inkomstegroep uit nie, haal nooit die middelsklas nie en is nie in staat tot bg. aspirasies nie, indien wel is dit slegs om 'n bestaan te maak van dag tot dag en nie ekonomiese vooruitgang nie. As mense eenvoudig slegs kinders kry wanneer hul dit kan bekostig en die hoeveelheid kinders ook beperk word op bg. basis, sal ons klaar 'n stappie in die regte rigting neem. Dit is adbsurd om voor te stel dat geboortebeperking soos in die geval van China deur die staat toegepas word, maar dit sou 'n oplossing wees. Dus, opvoeding en bewusmaking is die beginpunt.
Population growth is determined by available resources and space. The world population will grow as long as it can be sustained by the planet. As it gets bigger the world population will start to suffer in terms of famine and disease, first world countries will survive this because of their infrastructure for example USA and poverty stricken countries will suffer great losses due to the fact that they have no food for the poor who will slowly die off as time goes by. This might be inhumane but it is what our population has set them self up for, despite efforts from organisations to help stop this it will continue until the plants carrying capacity is met at equilibrium with the worlds population. Until, people learn that what we have as resources is not endless and it should be used wisely, population control laws should be implemented.
Daar word elke minuut 'n nuwe baba gebore, 'n mond om te voed! Mens kan nie lewe sonder enrgie nie, wat ons uit voedsel verkry. Met die geweldige groei van ons populasie sit dit stres op die natuur om meer voedsel te produseer en vinniger op 'n stukkie grond. Met die dat meer voedsel geproduseer moet word laat mense nie noodwendig die grond toe om te rus nie. Aanplantings word te vroeg na mekaar gemaak. Dit vernietig en put ons grond uit, grond kan nie vervang word nie. Ons kan nie beperk hoeveel mense daar moet en kan wees nie, nie volgens wet nie. Elke mens moet vir hom self dink en besef dat daar eenvoudig net nie genoeg plek is nie en voordat mense dit nie gaan besef nie sal ons grond hulpbron erg daaronder lei.
With regard to population growth: As populations increase the demand for goods increases, businesses aim to provide a quick and easy product at an affordable price. The methods used to achieve this are chosen because they are the most economically/financially rewarding and their effect on the environment is overlooked as the aim of the enterprise has been achieved. Additionally population growth adds pressure to the division between rich and poor, there is a growing majority poor people and wealth cannot be spread evenly. This majority class can economically not afford sustainably sourced, environmentally friendly products. Thus the demand for these products remains high and growing (as the population is).
The nature of the HIV virus makes it very difficult to fight it as it weakens the immune system and give rise to other disease like pneumonia for example.Economic wise,it negatively affect the work force as the trained and skilled people die every year because of this disease and again the infection rate is very high amongst the youth and that brings nothing but shame to the future of South Africa.This is putting strains on the government in most aspects including the financials because it has to provide medical care to all the infected and also care for the affected(orphans in particular)in the form of medicines for the infected and social grant to these orphans.'According to calculations it cost the government R23000 per baby who has been infected''.We all know that medicines are mostly made from nature(trees)so if the number of infected people move from doubling to increasing 3 times every 14.5 months,environmentaly what does that say?the trees that they use for these medicnes will be exhausted.Taking other countries into consideration,countires which SA export their commodities to,they also going to suffer because our GDP will drop due to a drop in skilled people and therefore a drop in production.So one stupid mistake one person makes can affect the whole world,sad but its reality.
TOPIC:THE IMPACT IF HIV/AIDS People affected with HIV/AIDS increase every minute and this put our country in a huge problem economically because people who are living with HIV/AIDS need to eat healthy and must get medication that is very expensive. South Africa does not have enough medication for these people and that lead us on buying medication from other countries and we end up enriching other countries than our own. Ever increasing mortality of parents in living children with no one to look after them and the government is forced to give them social grants.
The HIV/AIDS has an impact on natural environment in a myriad ways and at many levels. This interception of HIV/AIDS and environment will affect millions of people particularly in rural areas of developing countries. It also has devastating effect on the production of the work force and can also crimple the economy of many countries through reducing the quality of work force, loss of trained people, excessive medical cost and extra community child care due to parent dying. The loss of children can alter the population growth and economic development of the country and cost goverment a lot of money.This pandemic wiil also lead to overexploitation of natural herbs like African potatoes which is highly recomended by sangomas to minimize the the viral load in the body.
Probleme wat hulpbronne benadeel en verspreiding bëinvloed • Populasiegroei • HIV • Oneweridige verspreiding van populasie • Kosvoorsiening- wan voeding en hongersnood • Vermorsing van energie en hulpbronne • Verlaging van kwaliteit van hulpbronne deur besoedeling en degradasie
Verstedeliking :
Alle mense trek van ladelike gebiede na die stede, armoede dra by tot populasie groei want hulle kry geld vir baba’s. Die mense trek stad toe al is daar nie werk nie, as gevolg van te veel mense. Landelike gebiede word afgeskeep weens almal wat trek en hulpbronne word onbenut en verwaarloos.
Water
SA is n water arm land, al het ons min water, besoedel ons dit nog steeds en vermors dit. Water word meer vermors as wat dit suksesvol gebruik word.
PLante en grond
Gronde word oorbewei dit veroorsaak erosie, ontbossing en indringer spesie. Voedsel word geproduseer deur boere maar is baie oneweredig versprei. Baie gronde word gemyn, waar daar geboer kon word as gronde beter benut word, sal hulpbronne meer verspreid wees. Energie word vermors deur mense wat dit wanbenut en die steenkool raak te min.
Hongersnoot en wanvoeding word veroorsaak deur : • droogtes • oor populasie • polietiese onrust • onbekwame regeerings. Al boogenoemde is kenmerke van derde werelds lande. Wanvoeding is gekenmerk deur vertraagte liggaams en verstandelike toestand. Wanvoeding word nie slegs veroorsaak a.g.v tekort aan voedsel nie, maar deur ‘n ongeballenseerde dieët. Wat gekenmerk word deur tekort aan proteine en koolhidrate. Wanvoeding lei tot baie siektes bv. Wasieorbor. Afrika lande is van die lande wat die meeste deur hongersnoot getuister is, maar is die lande wat meeste biodiverse en baie ryk is aan hulpbronne. Van die Afrika lande wat ryk is aan hulpbronne soos: olie, diamante en goud, het nie altyd die nodige kennis en tegnologie om dit te ontgin nie. Van die oosterste lande het ook die rebele beweegings ondersteun: gewere, aminisie, vervoer en kos. Die rebele keer dan die regeering om die oorsterste lande terug te betaal. Rebele keer ook landbou aktiwiteite in hierdie land. Wat tot einde die gevolg het dat daar geen geld kringloop is nie en mense kan nie vir hulself sorg nie. Hierdie lande het a.g.v bogenoemde situasie geen ekonomie m.a.w geen koopkrag en insette tot die bevolking se beskikking nie.
16700546- ONEWEREDIGE VERSPREIDING Dit is ‘n groot problem omdat dit oorbevolking in ‘n area veroorsaak so dit wil se die hulpbronne word uitgeput en dit veroorsaak tot ‘n groot mate ‘n tekort aan voedsel. Hulpbronne in ‘n spesifieke area word gemanupileer volgens die mense se behoeftes om voedselproduksie te maksimaliseer en verspoedig. Oneweredige verspreiding lei tot die noodsaaklikheid van hulpbronne wat regoor die wereld vervoer moet word om sodoende die hongersnood in oorbevolkte areas te verminder.Dit is nie atyd moontlik nie en die verspreiding daarvan kos ook duur dit kan verspreiword deur welaf lande wat nie in die knou is nie. In oorbevolkte areas is werkloosheid baie hoog en so word armoede ‘n grootskaalse realiteit en bekommernis. Daar is glad nie ‘n gesonde balans tussen ryk en arm nie, en ‘n oneweredige verspreiding help ook glad nie in daardie geval nie. Vrugbaarheid, mortaliteit, migrasie en natuurlike hulpbronne is die vier faktore wat die grootste bydra lewer tot oneweredige verspreiding. By vrugbaarheid sluit in “all pay” aangesien dit baie maklik geword het om kinders in die wereld te bring, met die wete dat daar ‘n toelaag wag. Die regering hits hierdie gedrag aan deur die “all pay” aan mense te gee, en moedig hulled an aan om kinders in die lewe te bring.
Group members: Thinus Botha - 16074513 Kerryn Fyvie - 16091272 Gizelle Coetzee - 16641337 Lyzette Luppnow - 16802977 Helienne van Zyl - 16605373 Lara Patrick - 16752287 Susan Coetzee - 16936604
Introduction
Our group had to take the three population growth theories – Verhulst, Ratchet and Malthus – into consideration, and conclude which theory is applicable today. The population numbers were taken as an average between First and Third World countries. Between the 20th and 21st century the world has reached the population, technology and agricultural plateau. The increase in population is slower, but not halted.
Discussion
Humans, unlike other organisms, have the ability to use technology, and in so doing manipulate the carrying capacity of their environment. Carrying capacity can be seen as the maximum number of individuals that can be sustained by a habitat without exhausting its resources. Some ways in which humans increase the carrying capacity includes: • Industrial agriculture Thousands of cattle can be accommodated in feedlots, where they spend 3-4 months feeding off high-energy food, to grow to the correct weight in order to be slaughtered. Rearing houses for chickens take up relatively little space, but can hold more than 10 000 broiler chickens that are grown purely for human food needs. Monoculture of maize and other grains takes up vast areas of land in certain countries. Much open space and natural vegetation is cleared in order to expand agriculture to feed a growing population.
• Technology Technological development enables humans to make huge advances in fields such as medicine. Many illnesses that were fatal only a few decades ago, can now be treated with great success. Technology has also been developed to purify sewage water for human consumption, in order to meet the demand of this scarce, yet essential resource.
• Dense housing To accommodate the influx of people in urban areas, many individuals have changed their attitude about the size of their homes. In China and Japan for instance, many young people rent ‘capsule apartments’ that are a mere 2m^2! One can literally only lie down, sit up and flip a small work surface from the wall to go onto the internet.
Biologically, the carrying capacity has already been exceeded, but able to conquer. The global trend is for a more efficient and sustainable means of resource utilization, both with the awareness of 1st world politics and the scarcity in 3rd world countries.
Conclusion
Our group decided that the Ratchet theory is most applicable to the world population taken as an average.
Disease will eventually restrict growth and this is due to living beyond the carrying capacity of the environment. The equilibrium is currently favoring that of humans but natural mechanisms are having much more devastating effects.
The damage and loss of lives is severe when natural disasters occur. This is due to extreme population density. Other indicators of an exceeded carrying capacity include: extreme poverty; scarcity of essential resources (famine); a drop in per capita food production; large-scale pollution and increased refugees whose countries can no longer sustain their basic needs.
As a group we looked at how the unequal distribution of resources like water, food, electricity and so on impacts the environmental problem, one can simply compare a country like the USA or even South Africa that have high obesity rates to a country like Ethiopia that has famine issues, we looked at it that it is greed that causes such a massive inequality, the rich live these luxurious lifestyles to the detriment of the lower classes of the developing nations. We are our own worst enemies, why say we must create a better planet for our children? Yet again we are just thinking about ourselves and not about the planet and its other inhabitants, unfortunately we are stuck in this rut of becoming powerful according to a piece of paper or coin that just loses more value everyday! it really is an eye opener to how bad we are to this planet and yet it still provides for us! W. Roger-Lund FS. Ozrovech T. Scholtz JH. Potgieter B. Marais ML. Geldenhuys J. Bosson
Groep 7 Ons groep het gekyk na hulpbronbeskikbaarheid. Die mens speel n groot rol in hierdie probleem. Die grondstowwe is genoeg vir ons, maar nie genoeg vir hul ggretigheid. Dit wil sê dat hulpbronne uitgeput raak om meer en meer geld te maak sonder om te dink aan die langtermyn gevolge van dit. Die populasie neem eksponensieël toe. Baie vlugtelinge kom ook na Suid-Afrika wat die vraag na voedsel laat toeneem wat dan weer druk sit op ander hulpbronne.
Grond- daar is beperkte beskikbaarheid van grond. Die uitputting van grond voedingstowwe a.g.v die groot vraag na voedsel. Grond word oorbenut d.m.v oorbeweiding ens. Dit beskadig die grond en het erosie en 'n goot aantal ander probleme tot gevog.
Water- waterbronne word besoedel deur myn aktiwiteite en landbou om 'n paar bronne te noem.
Lug- Brand van fossielbrandstowwe dra by tot besoedeling wat veroorsaak dat klimaatsverandering versnel word.
Arbeid- hulpbronne raak uitgeput. Myne maak toe en klomp mense sit sonder werk en inkomstes. Informele nedersettings dra ook by tot water besoedeling omdat wasgoed gewas word in riviere en vuil riool beland ook in die riviere.
JM Bekker FH Schlunz NA Pretorius F Haasbroek ED Stuart MJ Kriel C Groenewald
Ons groep het oor die omgewings probleem gesels en die volgende sametrekking gemaak. Hulpbronne moet reg gebruik word bv.Zimbabwe waar die omgewing verkeerd bestuur word en mense sterf van hongersnood.Verbranding van woude vir landerye op vrugbare grond. Die vervoer van hulpbronne van hoe produksie areas na stede, dit skei koolstofdioksied af wat aardverwarming bevorder. Oorbevolking veroorsaak die vernietiging van hulpbronne in 'n area. Ekonomiese swakheid beinvloed populasie getalle deurdat mense swak opgevoed en geen voorbehoeding toegepas word nie. Die uitroei van diere en hul habitat. Boere wil meer produseer wat lei tot oorbeweiding. Oorbevolking laat mediese probleme ontstaan soos epidemies. Laat ontstaan gemeenskaps probleme soos bendes en onveilige woonbuurte. Lande soos Engeland het 'n probleem as gevolg van stede wat op vrugbare grond gebou is en boere wat op minder vrugbare grond moet boer. Besoedeling op oorbevolkte gebiede.
Estian Matthee 16430638 Johannes Human 16604806 Robey Leibbrandt 16689542 Marius van Aarde 16751302 Martin Fourie 16752228 Hume Schonfeldt 16806247 Cornel Kannemyer 16700511
bevolkingsgroei het 'n groot impak op ons land asook ons landbou aangesien daar jaarliks landbougrond gebruik word om huise aan te bou soos wat ons bevolking groter raak.dit beteken dat goeie vrugbare landbou grond nie meer beskikbaar is vir produksie nie, en dat minder landbou produkte vervaardig word.dit kan een van ons grootste probleme oor die langtermyn wees om nie genoeg voedsel vir almal te produseer nie.HIV het ook 'n groot impak op ons land en ons land se ekonomie omdat daar jaarliks duisende rande gebruik word om medekasie aan die persone te gee.hulpbronbeskikbaarheid is ook i'n groot probleem in ons land aangesien die aanvraag op hulpbronne al meer raak soos die bevolking toeneem.hulpbronne raak dus uiters skaars en ons sal dus moet inspring om goeie beheer te kry oor ons hulpbronne voor dit heeltemal uitgeroei is en daar niks vir ons nageslagte gaan oorbly nie.
vigs help dat bevolkings getalle nie onbeheerbaar raak nie daar sterf baie mense agv van maar ons land verloor ook miljoene rande om medikasie te verskaf aan minder bevoregte mense.Hongersnoot en wanvoeding word veroorsaak deur droogtes, oor populasie en regerings wat onbevoeg is om na hulle mense om te sien en is ook n grootprobleem in ons land.Probleme wat hulpbronne benadeel en verspreiding bëinvloed is faktore soos: • Populasiegroei • HIV • verlaging in die kwaliteit van ons hulpbronne • Kosvoorsiening- wan voeding en hongersnood • Vermorsing van energie en hulpbronne • swak regerings Verstedeliking :
Alle mense trek van ladelike gebiede na die stede, met die hoop van n beter lewe maar daar is ongelukig nie werk vir almal nie dit veroosaak verkloosheid en hoe misdaad syfers agv mense wat moet steen om te oorleef asook agterytgan van omgewing. water: SS is 'n water arm land en dit help nie jys dat ons hulpbron so vermors word deur skoon water gebruik om in te stort en toilete te spoel meer nie
grond:meeste van ons land se gronde word oor bewei omdat daar nie streng genoeg reels is om dit toete pas nie.
Bevolkingsgroei: hoe groter bevolking hoe meer omgwingsprobleme kom voor, die wereld se drakapasiteit is kla oorskry en bevolkingsgroei neem steeds sterk toe, bronne word uitgeput en grond word vernietig.
Impak van HIV/VIGS: Inpak is uiters groot, mediese toestande versleg en so ook omgeweingstoestand, en HIV\Vigs neem steeds skerp toe, mense word erg beinvloed en kos regering boonop 'n klomp geld ook
Oneweredige verspreiding: Oneweredige verspreiding lei tot die noodsaaklikheid van hulpbronne wat regoor die wereld vervoer moet word om sodoende die hongersnood in oorbevolkte areas te verminder. Oneweredige verspreiding van grykdom is ook 'n uiterste groot probleem.
Voeding: voeding is 'n groot probleem, gaan hand aan hand met armoede, arm mense lui honger, en kan afsterf, dit gebeur slegs in uiterste slegte omgewingtoestande
Hulpbronbeskikbaarheid: dit neem daagliks af a.g.v. uiterste hoe bevolkingsgroei, mense lei honger, kos word duurder a.g.v. skaarstes so arm mense word al hoe armer, en omgewingstoestande versleg al hoe meer.
Oneweredige Verspreiding:
ReplyDeleteGroep 11
In die jagters en versamelaars era het mense getrek agter hulpbronne aan, op soek na kos en water. Deesdae met die tegnologie wat so gevorder is hoef mense nie meer agter kos aan te trek nie, maar mense trek nou agter werk en meer geld aan. Verstedeliking het 'n groot inpak op die omgewing. Al hoe meer mense trek na die stede toe vir werk en 'n beter inkomste om so 'n beter lewens standaard te handhaaf. Dit beteken dat dat die produsente in daar die omgewing meer voedsel moet produseer vir die mense. Die versoek van 'n grooter produksie sit druk op die produsente asook die omgewing, die hulpbronne is skaars en kan moontlik uitgeput word. Verder kan produsente meer geld verdien waneer hul produkte uitgevoer word na ryk lande toe. Die gevolg daarvan is dat arm lande 'n tekort het aan voedsel. Ryk lande gebruik hul eie hulpbronne en daarna buit hulle arme lande uit om so nog hulpbronne te kan kry. Dit lei na verdere oneweredige verspreiding, nie net van mense nie maar ook hulpbronne.
I.Swanepoel
E.van der Merwe
A.La Grange
Bevolkingsgroei:
ReplyDeleteVeral van toepassing op SA en ander Afrika- lande, asook meeste ander arm lande.
In sommige inheemse kulture word die hoeveelheid kinders wat 'n man en vrou het, gesien as 'n vorm van rykdom en dit sou wel so gewees het, mits die familie genoeg geld gehad het om al hul kinders skool enuniversiteit toe te stuur vir 'n goeie opvoeding en sodoende bemagtig om deel te wees van 'n groeiende ekonomie en 'n positiewe bydrae te lewer.
Dogters word egter gesien as toekomstige "lobola" inkomste en seuns as manne wat die spreekwoordelike spies kan oorneem wanneer die vader se hand nie meer sterk is nie en daar word verwag dat die kinders sal omsien na die ouers op hul oudag. Meeste van hierdie kinders kom egter nooit uit die heel onderste inkomstegroep uit nie, haal nooit die middelsklas nie en is nie in staat tot bg. aspirasies nie, indien wel is dit slegs om 'n bestaan te maak van dag tot dag en nie ekonomiese vooruitgang nie.
As mense eenvoudig slegs kinders kry wanneer hul dit kan bekostig en die hoeveelheid kinders ook beperk word op bg. basis, sal ons klaar 'n stappie in die regte rigting neem.
Dit is adbsurd om voor te stel dat geboortebeperking soos in die geval van China deur die staat toegepas word, maar dit sou 'n oplossing wees. Dus, opvoeding en bewusmaking is die beginpunt.
J.D. van der Merwe
16135415
Group 1
ReplyDeleteTopic - Population Growth
Population growth is determined by available resources and space. The world population will grow as long as it can be sustained by the planet. As it gets bigger the world population will start to suffer in terms of famine and disease, first world countries will survive this because of their infrastructure for example USA and poverty stricken countries will suffer great losses due to the fact that they have no food for the poor who will slowly die off as time goes by. This might be inhumane but it is what our population has set them self up for, despite efforts from organisations to help stop this it will continue until the plants carrying capacity is met at equilibrium with the worlds population. Until, people learn that what we have as resources is not endless and it should be used wisely, population control laws should be implemented.
Voeding:
ReplyDeleteDaar word elke minuut 'n nuwe baba gebore, 'n mond om te voed! Mens kan nie lewe sonder enrgie nie, wat ons uit voedsel verkry. Met die geweldige groei van ons populasie sit dit stres op die natuur om meer voedsel te produseer en vinniger op 'n stukkie grond. Met die dat meer voedsel geproduseer moet word laat mense nie noodwendig die grond toe om te rus nie. Aanplantings word te vroeg na mekaar gemaak. Dit vernietig en put ons grond uit, grond kan nie vervang word nie. Ons kan nie beperk hoeveel mense daar moet en kan wees nie, nie volgens wet nie. Elke mens moet vir hom self dink en besef dat daar eenvoudig net nie genoeg plek is nie en voordat mense dit nie gaan besef nie sal ons grond hulpbron erg daaronder lei.
With regard to population growth:
ReplyDeleteAs populations increase the demand for goods increases, businesses aim to provide a quick and easy product at an affordable price. The methods used to achieve this are chosen because they are the most economically/financially rewarding and their effect on the environment is overlooked as the aim of the enterprise has been achieved. Additionally population growth adds pressure to the division between rich and poor, there is a growing majority poor people and wealth cannot be spread evenly. This majority class can economically not afford sustainably sourced, environmentally friendly products. Thus the demand for these products remains high and growing (as the population is).
This comment has been removed by the author.
ReplyDeleteTOPIC-THE IMPACT OF HIV/AIDS
DeleteThe nature of the HIV virus makes it very difficult to fight it as it weakens the immune system and give rise to other disease like pneumonia for example.Economic wise,it negatively affect the work force as the trained and skilled people die every year because of this disease and again the infection rate is very high amongst the youth and that brings nothing but shame to the future of South Africa.This is putting strains on the government in most aspects including the financials because it has to provide medical care to all the infected and also care for the affected(orphans in particular)in the form of medicines for the infected and social grant to these orphans.'According to calculations it cost the government R23000 per baby who has been infected''.We all know that medicines are mostly made from nature(trees)so if the number of infected people move from doubling to increasing 3 times every 14.5 months,environmentaly what does that say?the trees that they use for these medicnes will be exhausted.Taking other countries into consideration,countires which SA export their commodities to,they also going to suffer because our GDP will drop due to a drop in skilled people and therefore a drop in production.So one stupid mistake one person makes can affect the whole world,sad but its reality.
TOPIC:THE IMPACT IF HIV/AIDS
ReplyDeletePeople affected with HIV/AIDS increase every minute and this put our country in a huge problem economically because people who are living with HIV/AIDS need to eat healthy and must get medication that is very expensive. South Africa does not have enough medication for these people and that lead us on buying medication from other countries and we end up enriching other countries than our own. Ever increasing mortality of parents in living children with no one to look after them and the government is forced to give them social grants.
Thabo Lebelo
ReplyDeleteTopic Impact of HIV/AIDS
Group No 10
The HIV/AIDS has an impact on natural environment in a myriad ways and at many levels. This interception of HIV/AIDS and environment will affect millions of people particularly in rural areas of developing countries. It also has devastating effect on the production of the work force and can also crimple the economy of many countries through reducing the quality of work force, loss of trained people, excessive medical cost and extra community child care due to parent dying. The loss of children can alter the population growth and economic development of the country and cost goverment a lot of money.This pandemic wiil also lead to overexploitation of natural herbs like African potatoes which is highly recomended by sangomas to minimize the the viral load in the body.
Probleme wat hulpbronne benadeel en verspreiding bëinvloed
ReplyDelete• Populasiegroei
• HIV
• Oneweridige verspreiding van populasie
• Kosvoorsiening- wan voeding en hongersnood
• Vermorsing van energie en hulpbronne
• Verlaging van kwaliteit van hulpbronne deur besoedeling en degradasie
Verstedeliking :
Alle mense trek van ladelike gebiede na die stede, armoede dra by tot populasie groei want hulle kry geld vir baba’s.
Die mense trek stad toe al is daar nie werk nie, as gevolg van te veel mense. Landelike gebiede word afgeskeep weens almal wat trek en hulpbronne word onbenut en verwaarloos.
Water
SA is n water arm land, al het ons min water, besoedel ons dit nog steeds en vermors dit. Water word meer vermors as wat dit suksesvol gebruik word.
PLante en grond
Gronde word oorbewei dit veroorsaak erosie, ontbossing en indringer spesie. Voedsel word geproduseer deur boere maar is baie oneweredig versprei. Baie gronde word gemyn, waar daar geboer kon word as gronde beter benut word, sal hulpbronne meer verspreid wees.
Energie word vermors deur mense wat dit wanbenut en die steenkool raak te min.
Hongersnoot en wanvoeding word veroorsaak deur :
ReplyDelete• droogtes
• oor populasie
• polietiese onrust
• onbekwame regeerings.
Al boogenoemde is kenmerke van derde werelds lande.
Wanvoeding is gekenmerk deur vertraagte liggaams en verstandelike toestand.
Wanvoeding word nie slegs veroorsaak a.g.v tekort aan voedsel nie, maar deur ‘n ongeballenseerde dieët. Wat gekenmerk word deur tekort aan proteine en koolhidrate.
Wanvoeding lei tot baie siektes bv. Wasieorbor.
Afrika lande is van die lande wat die meeste deur hongersnoot getuister is, maar is die lande wat meeste biodiverse en baie ryk is aan hulpbronne. Van die Afrika lande wat ryk is aan hulpbronne soos: olie, diamante en goud, het nie altyd die nodige kennis en tegnologie om dit te ontgin nie.
Van die oosterste lande het ook die rebele beweegings ondersteun: gewere, aminisie, vervoer en kos. Die rebele keer dan die regeering om die oorsterste lande terug te betaal. Rebele keer ook landbou aktiwiteite in hierdie land. Wat tot einde die gevolg het dat daar geen geld kringloop is nie en mense kan nie vir hulself sorg nie.
Hierdie lande het a.g.v bogenoemde situasie geen ekonomie m.a.w geen koopkrag en insette tot die bevolking se beskikking nie.
16700546-
ReplyDeleteONEWEREDIGE VERSPREIDING
Dit is ‘n groot problem omdat dit oorbevolking in ‘n area veroorsaak so dit wil se die hulpbronne word uitgeput en dit veroorsaak tot ‘n groot mate ‘n tekort aan voedsel.
Hulpbronne in ‘n spesifieke area word gemanupileer volgens die mense se behoeftes om voedselproduksie te maksimaliseer en verspoedig.
Oneweredige verspreiding lei tot die noodsaaklikheid van hulpbronne wat regoor die wereld vervoer moet word om sodoende die hongersnood in oorbevolkte areas te verminder.Dit is nie atyd moontlik nie en die verspreiding daarvan kos ook duur dit kan verspreiword deur welaf lande wat nie in die knou is nie.
In oorbevolkte areas is werkloosheid baie hoog en so word armoede ‘n grootskaalse realiteit en bekommernis. Daar is glad nie ‘n gesonde balans tussen ryk en arm nie, en ‘n oneweredige verspreiding help ook glad nie in daardie geval nie.
Vrugbaarheid, mortaliteit, migrasie en natuurlike hulpbronne is die vier faktore wat die grootste bydra lewer tot oneweredige verspreiding.
By vrugbaarheid sluit in “all pay” aangesien dit baie maklik geword het om kinders in die wereld te bring, met die wete dat daar ‘n toelaag wag. Die regering hits hierdie gedrag aan deur die “all pay” aan mense te gee, en moedig hulled an aan om kinders in die lewe te bring.
Group members: Thinus Botha - 16074513
ReplyDeleteKerryn Fyvie - 16091272
Gizelle Coetzee - 16641337
Lyzette Luppnow - 16802977
Helienne van Zyl - 16605373
Lara Patrick - 16752287
Susan Coetzee - 16936604
Introduction
Our group had to take the three population growth theories – Verhulst, Ratchet and Malthus – into consideration, and conclude which theory is applicable today. The population numbers were taken as an average between First and Third World countries.
Between the 20th and 21st century the world has reached the population, technology and agricultural plateau. The increase in population is slower, but not halted.
Discussion
Humans, unlike other organisms, have the ability to use technology, and in so doing manipulate the carrying capacity of their environment. Carrying capacity can be seen as the maximum number of individuals that can be sustained by a habitat without exhausting its resources.
Some ways in which humans increase the carrying capacity includes:
• Industrial agriculture
Thousands of cattle can be accommodated in feedlots, where they spend 3-4 months feeding off high-energy food, to grow to the correct weight in order to be slaughtered. Rearing houses for chickens take up relatively little space, but can hold more than 10 000 broiler chickens that are grown purely for human food needs. Monoculture of maize and other grains takes up vast areas of land in certain countries. Much open space and natural vegetation is cleared in order to expand agriculture to feed a growing population.
• Technology
Technological development enables humans to make huge advances in fields such as medicine. Many illnesses that were fatal only a few decades ago, can now be treated with great success. Technology has also been developed to purify sewage water for human consumption, in order to meet the demand of this scarce, yet essential resource.
• Dense housing
To accommodate the influx of people in urban areas, many individuals have changed their attitude about the size of their homes. In China and Japan for instance, many young people rent ‘capsule apartments’ that are a mere 2m^2! One can literally only lie down, sit up and flip a small work surface from the wall to go onto the internet.
Biologically, the carrying capacity has already been exceeded, but able to conquer. The global trend is for a more efficient and sustainable means of resource utilization, both with the awareness of 1st world politics and the scarcity in 3rd world countries.
Conclusion
Our group decided that the Ratchet theory is most applicable to the world population taken as an average.
Disease will eventually restrict growth and this is due to living beyond the carrying capacity of the environment. The equilibrium is currently favoring that of humans but natural mechanisms are having much more devastating effects.
The damage and loss of lives is severe when natural disasters occur. This is due to extreme population density. Other indicators of an exceeded carrying capacity include: extreme poverty; scarcity of essential resources (famine); a drop in per capita food production; large-scale pollution and increased refugees whose countries can no longer sustain their basic needs.
As a group we looked at how the unequal distribution of resources like water, food, electricity and so on impacts the environmental problem, one can simply compare a country like the USA or even South Africa that have high obesity rates to a country like Ethiopia that has famine issues, we looked at it that it is greed that causes such a massive inequality, the rich live these luxurious lifestyles to the detriment of the lower classes of the developing nations.
ReplyDeleteWe are our own worst enemies, why say we must create a better planet for our children? Yet again we are just thinking about ourselves and not about the planet and its other inhabitants, unfortunately we are stuck in this rut of becoming powerful according to a piece of paper or coin that just loses more value everyday! it really is an eye opener to how bad we are to this planet and yet it still provides for us!
W. Roger-Lund
FS. Ozrovech
T. Scholtz
JH. Potgieter
B. Marais
ML. Geldenhuys
J. Bosson
Groep 7
ReplyDeleteOns groep het gekyk na hulpbronbeskikbaarheid. Die mens speel n groot rol in hierdie probleem. Die grondstowwe is genoeg vir ons, maar nie genoeg vir hul ggretigheid. Dit wil sê dat hulpbronne uitgeput raak om meer en meer geld te maak sonder om te dink aan die langtermyn gevolge van dit. Die populasie neem eksponensieël toe. Baie vlugtelinge kom ook na Suid-Afrika wat die vraag na voedsel laat toeneem wat dan weer druk sit op ander hulpbronne.
Grond- daar is beperkte beskikbaarheid van grond. Die uitputting van grond voedingstowwe a.g.v die groot vraag na voedsel. Grond word oorbenut d.m.v oorbeweiding ens. Dit beskadig die grond en het erosie en 'n goot aantal ander probleme tot gevog.
Water- waterbronne word besoedel deur myn aktiwiteite en landbou om 'n paar bronne te noem.
Lug- Brand van fossielbrandstowwe dra by tot besoedeling wat veroorsaak dat klimaatsverandering versnel word.
Arbeid- hulpbronne raak uitgeput. Myne maak toe en klomp mense sit sonder werk en inkomstes. Informele nedersettings dra ook by tot water besoedeling omdat wasgoed gewas word in riviere en vuil riool beland ook in die riviere.
JM Bekker
FH Schlunz
NA Pretorius
F Haasbroek
ED Stuart
MJ Kriel
C Groenewald
Ons groep het oor die omgewings probleem gesels en die volgende sametrekking gemaak.
ReplyDeleteHulpbronne moet reg gebruik word bv.Zimbabwe waar die omgewing verkeerd bestuur word en mense sterf van hongersnood.Verbranding van woude vir landerye op vrugbare grond. Die vervoer van hulpbronne van hoe produksie areas na stede, dit skei koolstofdioksied af wat aardverwarming bevorder.
Oorbevolking veroorsaak die vernietiging van hulpbronne in 'n area. Ekonomiese swakheid beinvloed populasie getalle deurdat mense swak opgevoed en geen voorbehoeding toegepas word nie.
Die uitroei van diere en hul habitat. Boere wil meer produseer wat lei tot oorbeweiding. Oorbevolking laat mediese probleme ontstaan soos epidemies. Laat ontstaan gemeenskaps probleme soos bendes en onveilige woonbuurte. Lande soos Engeland het 'n probleem as gevolg van stede wat op vrugbare grond gebou is en boere wat op minder vrugbare grond moet boer. Besoedeling op oorbevolkte gebiede.
Estian Matthee 16430638
Johannes Human 16604806
Robey Leibbrandt 16689542
Marius van Aarde 16751302
Martin Fourie 16752228
Hume Schonfeldt 16806247
Cornel Kannemyer 16700511
bevolkingsgroei het 'n groot impak op ons land asook ons landbou aangesien daar jaarliks landbougrond gebruik word om huise aan te bou soos wat ons bevolking groter raak.dit beteken dat goeie vrugbare landbou grond nie meer beskikbaar is vir produksie nie, en dat minder landbou produkte vervaardig word.dit kan een van ons grootste probleme oor die langtermyn wees om nie genoeg voedsel vir almal te produseer nie.HIV het ook 'n groot impak op ons land en ons land se ekonomie omdat daar jaarliks duisende rande gebruik word om medekasie aan die persone te gee.hulpbronbeskikbaarheid is ook i'n groot probleem in ons land aangesien die aanvraag op hulpbronne al meer raak soos die bevolking toeneem.hulpbronne raak dus uiters skaars en ons sal dus moet inspring om goeie beheer te kry oor ons hulpbronne voor dit heeltemal uitgeroei is en daar niks vir ons nageslagte gaan oorbly nie.
ReplyDeletevigs help dat bevolkings getalle nie onbeheerbaar raak nie daar sterf baie mense agv van maar ons land verloor ook miljoene rande om medikasie te verskaf aan minder bevoregte mense.Hongersnoot en wanvoeding word veroorsaak deur droogtes, oor populasie en regerings wat onbevoeg is om na hulle mense om te sien en is ook n grootprobleem in ons land.Probleme wat hulpbronne benadeel en verspreiding bëinvloed is faktore soos:
ReplyDelete• Populasiegroei
• HIV
• verlaging in die kwaliteit van ons hulpbronne
• Kosvoorsiening- wan voeding en hongersnood
• Vermorsing van energie en hulpbronne
• swak regerings
Verstedeliking :
Alle mense trek van ladelike gebiede na die stede, met die hoop van n beter lewe maar daar is ongelukig nie werk vir almal nie dit veroosaak verkloosheid en hoe misdaad syfers agv mense wat moet steen om te oorleef asook agterytgan van omgewing.
water: SS is 'n water arm land en dit help nie jys dat ons hulpbron so vermors word deur skoon water gebruik om in te stort en toilete te spoel meer nie
grond:meeste van ons land se gronde word oor bewei omdat daar nie streng genoeg reels is om dit toete pas nie.
Faktore wat bydra tot omgewingsprobleme:
ReplyDeleteBevolkingsgroei:
hoe groter bevolking hoe meer omgwingsprobleme kom voor, die wereld se drakapasiteit is kla oorskry en bevolkingsgroei neem steeds sterk toe, bronne word uitgeput en grond word vernietig.
Impak van HIV/VIGS:
Inpak is uiters groot, mediese toestande versleg en so ook omgeweingstoestand, en HIV\Vigs neem steeds skerp toe, mense word erg beinvloed en kos regering boonop 'n klomp geld ook
Oneweredige verspreiding:
Oneweredige verspreiding lei tot die noodsaaklikheid van hulpbronne wat regoor die wereld vervoer moet word om sodoende die hongersnood in oorbevolkte areas te verminder.
Oneweredige verspreiding van grykdom is ook 'n uiterste groot probleem.
Voeding:
voeding is 'n groot probleem, gaan hand aan hand met armoede, arm mense lui honger, en kan afsterf, dit gebeur slegs in uiterste slegte omgewingtoestande
Hulpbronbeskikbaarheid:
dit neem daagliks af a.g.v. uiterste hoe bevolkingsgroei, mense lei honger, kos word duurder a.g.v. skaarstes so arm mense word al hoe armer, en omgewingstoestande versleg al hoe meer.
Wessel de Lange #16968816